Veiling word onder streng maatreëls van COVID-19 aangebied.
Blaauwberg Plaas, M19 Melkbosstrand.
Vanaf die N7, draai af op die M19. Ry 5.5 km, draai links by Blaauwberg Plaas. Vanaf die Weskus pad, draai af op die M19. Ry vir 3.8 km, draai regs by Blaauwberg Plaas.
Katalogus: www.proagri.co.za/angus-pioniers-jaarlikse-veiling/
Aanbod:
· 20 Bulle.
· 40 Tweejaar osse.
· 15 Swart oop kommersiële verse.
· 10 Rooi dragtige kommersiële verse.
· 10 Swart dragtige kommersiële verse.
Kontak:
Seymour Currie: +27(0)83 327 9186
Worsie Swart: +27(0)72 143 6114
Wilhelm van Niekerk: +27(0)83 284 7100
Besoek ons Facebookblad.
Videos:
Blaauwberg Plaas, M19 / BKB digitale platform.
Registrasies: www.bkb.co.za/digital-auctions/
Inteken besonderhede sal per e-pos aan u gestuur word binne 30-minute van registrasie.
Vir enige navrae skakel vir Chrisna +27(0)82 957 8827.
Besoek BKB se Facebookblad.
Jy kan die volgende skakel volg om te registreer op ons digitale veilings platform. https://bkb.agribidder.co.za/register
Nadat jy geregistreer het sal jy n epos ontvang om jou rekening te aktiveer. Kliek op die opsie "Activater Your Account" waarna jy reg sal wees om in te log.
Login skakel https://bkb.agribidder.co.za/login
Wanneer jy ingelog het kyk in die kalender vir die veiling waaraan jy will deelneem en klik op "Register Paddles". Hier is jou koppers nommer vir die veiling. Sodra die veilingshuis jou goedgekeur het en krediet limiet toegeken het is jy reg om te bie op die veiling.
Hier is n epos wat ons uitgestuur het wat elke stap mooi verduidelik.
https://mailchi.mp/91bb0daba00d/bkb-world-boer-goat-show-auction-april-405738?e=[UNIQID]
Breed with confidence
WHY?
We remove the uncertainty & doubt when purchasing our cattle.
All our data is correct & verified by:
· LOGIX & UNISTEL.
LOGIX: (S.A Studbook) pedigree & breeding value verification.
UNISTEL: Parentage verification.
Assisting you in enhancing your herds performance predictability and profitability.