Description:
R 2 500
Gratis aflewering in Suid-Afrika
WEEGSKALE VIR BEES, KALF, SKAAP, ENS.
Heidelberg, Gauteng.
SKAAL ALLEN IS R8 600.
Gratis afgelewer in SA.
12 Maande waarborg.
Weeg in 200 g, 500 g en 1 kg met maksimum van 2 000 kg.
Balk lengte: 600 mm of 1 meter.
Kabels: 5 meter elk.
Herlaaibare Battery met 30 uur werkstyd en direkte 220 volt.
KALFKRAT MET SKAAL R18 000.
Kalfkrat is groot genoeg om 'n kalf van tot 300 kg kan vat.
Skaal weeg tot 2000 kg.
Lengte is: 18000mm, hoogte 1450mm en buite breedte is 720mm.
Kom met conveyor belt rubber mat op vloer.
BEESKRAT MET SKAAL R30 000.
Die krat hanteer alles vanaf 'n klein kalf tot uitgegroeide bulle.
Het skuifhekke aan beide kante.
Lengte is: 2450 mm, hoogte: 1900 mm en 750 mm binne breedte.
Kom ook met conveyor rubber mat op vloer.
Platforms vir drukgange en ander vark en skaapkratte ook beskikbaar.
300 KG, 500 KG EN 1000 KG HANGSKALE OOK BESKIKBAAR.
Indien jy belangstel skakel of whatsapp:
0842197365
0846907102
Stuur asb ook na elke boer wat jy ken.