AgriSeker is ‘n gespesialiseerde onderskrywingsbestuurder in die oesversekeringsmark wat se visie en doel is om ‘n Landbou-risikobestuursdiens aan kliënte te bied, om sodoende ‘n belangrike rol te speel in die handhawing van voedselsekuritiet. Die AgriSeker-familie is daar vir boere, sodat hul, hul beste kan lewer om the land te voed. AgriSeker het ‘n wye diensleweringsnetwerk en is toegerus om boere dwarsoor die hele Suid Afrika te bereik.
AgriSeker word onderskei in die mark op die manier waarop ons besigheid doen met ons waardes ongeskonde, asook deur ons unieke familiekultuur en doeltreffendheid en dan ook omdat ons oor unieke nuwe stelsels en tegnologie beskik wat net vir ons gebou is.
Die AgriSeker-diens waarop kliënte die afgelope 20 jaar kon vertrou, is rotsvas in plek om hul risiko’s aan te spreek. As boere met AgriSeker verseker, kan hul die vertroue hê dat eise uibetaal sal word.
Toeganklikheid, openhartige kommunikasie en eksieperfeksie dienslewering is ingeweef in hoe die AgriSeker-familie dinge doen.
Boerdery word geken aan die risiko’s daaraan verbonde en ons verstaan boere se behoeftes en risiko’s.
Ons is geleë, regoor Suid-Afrika, maar al ons hoofkantoor personeel is in Bethlehem geleë
(285.15 km)
Bethlehem, South Africa
Het u 'n vraag? 'n Opmerking? Wil u net gesels oor die toekoms?
Kontak ons gerus:
058 307 8600
[email protected]
https://www.agriseker.co.za/
https://www.facebook.com/agriseker/