Van Schalkwyk Boerdery
Dinsdag, 25 Julie 2023 om 11:00 te plaas Leeuwfontein, Derby
Volledige veilingreëls is beskikbaar by: www.bkb.co.za
1721 Skape
Vleismerino & Vleismerino X Dormer skape
190 Ooie met lammers
216 Ooie (dragtig)
209 Ooie (loop by ramme; dragtig)
782 Jong ooie (wissel – 2 tand)
33 Slagooie en ramme
101 Ramme (Dormers; SAVM en selfgeteel)
NOTA: Uitstekende boerskape. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
GPS: 26ᵒ02'45.1"S 27ᵒ04'35.9"E
NAVRAE:
Diaan Niewenhuis
+27 83 636 2314
Kokkie Moolman (Kudde Bestuurder)
+27 79 858 3297
Theuns Barnard (Skaap- & wol deskundige)
+27 82 374 2656
Afslaer: Jan Mostert
+27 83 306 8408
BKB, Kroonstad
+27 56 215 1851