Price range
ZAR 50.00 - 200.00
Including VAT
#boerwees #boer #landbouekspo #landbou #landboydemos #boernet #vivovoerbemarkingsdag #boeredag
Volwassenes: R 150 pp per dag of R 200 vir 2 dae.
Skoolgaande kinders: R 50
Hoekom moet boere kom?
“Vivo Boerebemarkingsdag is nie net `n byeenkoms nie; dis `n viering van LANDBOU, ERFENIS en die lewe op die plaas.”
LIMPOPO SE GROOTSTE LANDBOU EKSPO!
Alles en meer wat jy nodig het om in 2024 voort te kan boer.
Hier praat ons boer saam!
Kliek HIER vir die aalyn besprekingsplatform.
PROGRAM:
Donderdag, 12 Oktober 2023
10h00 – Casmar veiling
Losgoedveiling 10:00, 12 Oktober 2023
Veiling word aangebied by Die Drukgang net buite Vivo.
18h30 – Eksklusiewe dinee saam boere
Vrydag, 13 Oktober 2023
08h00 – Kosstalletjies open (heeldag)
09h00 – Hekke open vir publiek, kindervermaak open (tot 17h00), Vrouefees – Pasta pret
10h00 – Paneel gesprek (sessie 1): Koolstofmark
11h00 – Soutpansberg Bonsmara produksieveiling, Biertuin open (heeldag)
11h30 – Vrouefees – Room spray, linen mist & lotionbar
12h00 – Skool optog
14h00 – Aartappel Suid-Afrika vergadering, Vrouefees-houthuisies
16h00 – Paneelgesprekke (sessie2): Koolstofmark
19h00 – Gaskunstenaar: PROP
20h00 – Kuier tot laat (Biertuin sluit 24h00)
Saterdag, 14 Oktober 2023
08h00 – Hekke open vir publiek, Kosstalletjies open (heeldag), Kindervermaak open (tot 17h00)
09h00 – Vrouefees – Mozzarella kaas werkswinkel
10h00 – Paneel gesprek: Alternatiewe enegie, Biertuin open (heeldag)
11h00 – Andrè Kock & Seun- Veeveiling, Vrouefees Mel die storieverteller
12h00 – Skool optog
13h00 – Vrouefees – Resin oorbelle en sleutelhouers
14h00 – Landboudemostrasies
15h15 Vrouefees – Pizzabord
17h00 – Toutrek kompetisie (langs Subtropico biertent)
19h00 – Gaskunstenaar: BOK VAN BLERK
20h00 – Kuier tot laat (Biertuin sluit 24h00)
Volg ons op Facebook: vivoboerebemarkingsdag.
Michelle van Wyk
+27837130204