Die Rooiras Geleentheid
13 Maart 2024 | 08:30
Stonehenge River Lodge | Parys
Nasionale Veiling
13 Maart 2024 | 12:00
Afridome | Parys
Die Rooiras Geleentheid – 08h30 Woensdag, 13 Maart 2024 - Stonehenge River Lodge, Parys
Die oggend van 13 Maart begin ons met Die Rooiras Geleentheid, waar ons weer inspirasie kan put uit uitstekende motiveringsprekers. Prof. Frikkie Maré, wat die nuwe bestuurder van die RPO is, sal vir ons 'n ekonomiese oorsig gee van die landbou en die vleisbedryf. Die geleentheid is elke jaar ’n uitstekende bron van inligting oor die landboubedryf.
Ons sal ook 'n motiveringspraatjie hou deur dr Henning Gericke, 'n kliniese sielkundige wat saam met baie suksesvolle sportspanne gewerk het en wat ons beslis 'n paar waardevolle lesse sal gee om 'n suksesvolle ingesteldheid te hê om probleme te oorkom en geleenthede aan te gryp.
Bonsmara SA Nasionale Veiling – 12h00 Woensdag 13 Maart 2023, Afridome, Parys
Die Nasionale Veiling sal telers weer die geleentheid bied om die room van hul kudde op 'n nasionale platform te kom aanbied, asook om die geleentheid te kry om nuwe topgenetika uit elke moontlike streek op een plek te bekom.
Ons wil graag almal verwelkom om die 13de Maart by Parys te kom geniet. Die beste in die Bonsmara-bedryf sal aangebied word. Kom en wees deel van 60 jaar se sukses.
Kontakbesonderhede:
Louis Steyl
+27 84 815 9487
[email protected]
+27 51 448 6084
[email protected]
Bonsmara SA Facebook
Bonsmara SA Webtuiste