Price on request
Excluding VAT
CHASER BIN
OPTIMIZE HARVEST TIME
The AgriCAD chaser bin range offers the farmer an affordable, reliable and professionally engineered solution for bulk in-field grain handling.
Specifically developed for the grain farmer our chaser bins offer the following practical advantages:
· Unique auger design
· Hydraulic bottom dump
· Modular design that makes welded assemblies replaceable
· TF16C – 16 000 L, ± 13 tons, ± 5t/m discharge rate (SG± 0,832)
· TF24C – 24 000 L, ± 20 tons, ± 5t/m discharge rate (SG± 0,832)
· TF27C – 27 000 L, ± 22 tons, ± 5t/m discharge rate (SG± 0,832)
· TF34C – 34 000 L, ± 28 tons, ± 8t/m discharge rate (SG± 0,832)
· TF38C – 38 000 L, ± 31 tons, ± 8t/m discharge rate (SG± 0,832)
- SG obtained as published in 2017/18 SAGL report
· High 5 ton per minute discharge capacity
- (TF34C/TF38C 8 ton per minute)
· At least 3 m wide bins for easy in-field grain intake
· At least 4.2 m high ejecting auger
· Wide flotation tyres with Henred-axle
· SKF bearings
· Standard lightbox and chevron plate
· Flood light to assist with work at night
· Tarpaulin for protection against elements
· All AgriCAD implements are supplied with “Microdot” technology
Read more on ProagriMedia
__________________________
GRAANTAPKAR
Optimaliseer oestyd
Die AgriCAD tapkarre bied die boer ’n bekostigbare graanhanterings-oplossing. Spesifiek ontwikkel om aan die Suid Afrikaanse boer se behoeftes te voldoen.
Die AgriCad tapkarre beid verskeie praktiese voordele:
· Unieke auger ontwerp
· Hidroliese bottom-dump
· Vervangbare sweissamestellings wat onderhoud na jare steeds maklik maak
· TF16C – 16 000 liter ± 13 ton, ± 5t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
· TF24C – 24 000 liter ± 20 ton. ± 5t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
· TF27C – 27 000 liter ± 22 ton. ± 5t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
· TF34C – 34 000 liter ± 28 ton, ± 8t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
· TF38C – 38 000 liter ± 31 ton, ± 8t/m uittapkapasiteit (SG± 0,832)
- SG verkry soos gepubliseer in 2017/18 SAGL verslag
· ’n Hoë 5 ton per minuut uittapkapasiteit
- (TF34C/TF38C 8 ton per minuut)
· 3 meter wye bak om intap in die ry te vergemaklik
· 4.2 meter standaard uit tap hoogte. (4.7 meter opsioneel)
· Wye flotasiebande met Henred-as om die vrag gemaklik sonder kompaksie te dra
· SKF laer
· Standaard ligkas en chevronplaat
· Standaard vloedlig op uittapkop om nagwerk te vergemaklik
· Standaard toerolseil vir beskerming teen die elemente
· Microdot aangebring vir gemoedsekuriteit
Lees meer op ProAgri
Contact us today! / Kontak ons vandag
Quintus
+27833020383
+27 79 515 8708