Gesamentlike veiling van Lucasdam Dorpers & CJ Coetzee Witdorpers
Lucasdam Dorpers 22ste Veiling
CJ Coetzee Witdorpers 14de Veiling
24 Februarie 2022 – 11:00 – Plaas Lucasdam, Postmasburg.
GPS Koördinate: 28°14’52.8’’S 22°51’31.8’’E
AANBOD: John Daniel
LUCASDAM DORPERS
· 50 Dorper-ramme
· 40 Dorper-ooie
· 40 top kwaliteit Savanna-ooie
John Daniel: +27(0)82 552 2933
AANBOD: Jaco Coetzee
CJ COETZEE WIT DORPERSTOET
· 15 Dorper-ramme
· 20 Dorper-ooie
· 100 jong Van Rooy-ooie
Jaco Coetzee: +27(0)83 501 0650
Diere is veld grootgemaak, en nie oorvoer nie!
Lees meer: https://www.proagri.co.za/lucasdam-dorperstoet-fokus-op-geharde-produktiewe-mooi-skaap/
YouTube
Ramme video
Ram (2021.0013)
Ram (2020.0202)
ProAgri
BELANGRIKE NOTA VAN TELERS:
Ramme sal vrugbaar getoets wees. Dragtigheidstatus sal op veiling beskikbaar wees. Spuitprogram vir die ramme:
· Pasteurella, Bloutong, Bloednier en Rev 1.
· Breëspektrum-dosering.
· Besigting die dag voor die veiling te plaas Lucasdam.
Navrae:
Bemarker: Roux van der Merwe +27(0)82 781 3735
Afslaer: Theuns Visser +27(0)82 338 1356
STOET- & SPESIALE VEILINGS:
Mari Steyn: 083 630 2334
Vir meer inligting: http://nklhveilings.co.za/
Kontak:
Tel No: 053 927 3871/2/3/4
E-mail: [email protected]
Facebook: https://m.facebook.com/Noordkaap-Lewendehawe-Vryburg-1601660500050614/