SKUIF NA: Winburg Veilingslokaal.
AANBOD:
· 30 Beefmaster Bulle.
· 50 Oop verse, reg vir die bul.
· 7 Moontlik 3 in 1 koeie.
· 7 Dragtige koeie.
Videos onderaan vir die verskillende LOTTE:
NAVRAE:
*Kontak Riana vir besigtiging van diere.
Riana de Beer: +27 82 770 2757 (Eienaar)
Ian Grobbelaar: +27 60 965 6207 (Afslaer)
Piet Joubert: +27 83 306 1314 (Bemarker)