Price on request
Excluding VAT
Smutsvinger- en Eragrostis grassaad beskikbaar vanaf ‘n geregistreerde saadverkoper en lid van SANSOR.
Ons verskaf saad met goeie ontkieming en suiwerheid aan alle saad maatskappye, sowel as direk aan die boer wat nuwe aangeplante weidings wil vestig.
Smuts kan gevestig word teen 10kg/ha en Eragrostis teen 8-10kg/ha.
Wilbonei het ook 2 keer ‘n jaar geregistreerde Bonsmara stoet teelbulle beskikbaar, direk van die veld af –
Getoets vir vrugbaarheid, Trig, en Vibriose. Asook speenkalwers en aanteeldiere.
Tussen Klerksdorp & Ventersdorp Noord Wes
Kontak ons vandag!
Herman Wilkens
+27825726094
Volg ons op:
Klik HIER om ons webwerf te besoek.