13 Oktober 2023, 11:00, Plaas De Ruigte, Vivo
Vivo Boere bemarkingsdag 12-14 Oktober 2023
GPS:23°02’15.92’’ S & 29°17’03.05’’O
AANBOD:
25 Top hard geselekteerde Bonsmara Bosveld bulle
250 Vroulike Bosveld Bonsmara diere (alle produksiestadia)
(Hartwater, Rooiwater, Galsiekte)
*Aanbod onderhewig aan verandering
Gasverkopers:
JMB Bonsmaras
Pierre Burger Boerdery
JD Venter Bonsmaras
NuAshton Boerdery
André & Martie Naudé
www.soutpansbergbonsmara.co.za
Soutpansberg Bonsmara Facebookblad
André Kock & Seun Limpopo Facebookblad
MEERKAT online auctions Facebookblad
Kudde gesondheidstatus
Jaarlikse inentings: Lam, Spons, Miltsiekte, Knopvelsiekte, 3 Dae stywe siekte, RB51 vir verse, Hondsdolheid
VEEARTS ONDERSOEKE SKOON GETOETS VIR TB, BM, VIBRIOSE, SKEDEWASSE VIR BULLE – Vrugbaarheid en Trichomoniase toetse.
Louis vd Walt
+27 82 411 0796
Bouts Botha
+27 82 339 2471
JD Venter
+27 79 129 7006
Mynhardt Botha
+27 73 156 9520
Pierre Burger
+27 82 452 3707
Frikkie Roux
+27 82 464 1718
André Naudé
+27 82 781 7249
Mark Baker
+27 76 502 4980
Niel Swart
+27 82 554 3070
Boere-bemarkingsdag 12-14 Oktober ‘23
Bring jou hele gesin!
Limpopo se grootste Landbou – Ekspo!
Volwassenes:
R 150 pp per dag of R 200 vir 2 dae (R 50 skoolgaande kinders)