8 Augustus 2023 | 11:00
Plaas Bloudrift, Wesselsbron
In opdrag van PZ TRUST word die volgende te koop aangebied:
506 Dormer skape:
297 Dohne Merino skape:
*Nota: Alle ooie 2017 – 2022 gebore. Geen slytooie op aanbieding nie. Dragtigheidstatus en katalogus inligting beskikbaar dag van veiling.
Trekkers & Implemente:
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout
+27 82 827 7443
Auctioneer: Jan Mostert
+27 83 306 8408
BKB, Kroonstad:
+27 56 215 1851
Veiling op terrein en digitaal!
Registreer op SwiftVee.
Volg ons: