Price on request
Including VAT
Onoortreflike gehalte en professionele diens - in Suid-Afrika geteel vir Suid-Afrikaanse vlieë.
Bio-Insectaries South Africa Bied:
• Vliegbeheer op die natuurlike manier.
• Langtermyn ekonomiese voordele.
• Minder chemiese besoedeling.
• ‘n Bemarkingsvoordeel deur omgewingsvriendelike landbouproduksie.
Vir meer inligting, besoek ons Webwerf.
Kontak ons vandag!
Besturende Direkteur:
Arno Moore (Ph.D.)
Tel: +27 83 270 4866
E-pos: [email protected]
Kantoor:
Helouise Rumbles
Tel: +27 83 566 4784
E-pos: [email protected]