Price on request
Excluding VAT
EET. HYS. HERHAAL.
DIE 24/7/365 TAAI TREKKER OP DIE MARK.
Massey Ferguson® se Globale Reeks-trekkers is anders as enige middelslag trekker wat ons nog ooit gebou het. Hulle is van die grond af op ontwerp en in die moeilikste toestande regoor die wêreld getoets vir kragtiger, veelsydiger, en langdurende werking. Hierdie masjiene is gebou om ongeëwenaarde huisvermoë en krag te verskaf om swaarder implemente deur die moeilikste omstandighede te trek, met uiterse gemak danksy die top vlak kenmerke en ons luukse kajuite.
٠Melkery ٠Gewasse ٠Laai ٠Sleep ٠Baal ٠
Vir meer inligting besoek ons webblad.
Stuur `n e-pos na:
BORN TO FARM