Retail price
ZAR 2,050,000.00
VAT not applicable
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat
3x Huise
2 Huise het buitekamers en Motorhuise
2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik
2x Stoorkamers een kort n net dak
4ha vir Plant of weiding
Bees hanterings fasiliteite
Dis so 7km uit die dorp
Lekker rustige plek!
Prys: R2 050 000