Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
AgroFors bied lusernkultivars vir verskillende omgewings en produksiestelsels
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Die regte kultivar maak die verskil
AgroFors bied lusernkultivars vir verskillende omgewings en produksiestelsels.
Winterdormant
Winteraktief
Hoogs winteraktief
Gesels met AgroFors oor die beste oplossing vir jou boerdery.
Lusern speel ’n belangrike rol in moderne volhoubare boerdery.
AgroFors Oudtshoorn, jou vennoot in kwaliteit saad en volhoubare voeroplossings. AgroFors voorsien Suid Afrikaanse boere van top plaaslike en internasionale voer genetika om voerkwaliteit te verbeter, opbrengspotensiaal te verhoog en volhoubare boerdery vir die toekoms te ondersteun.
Address
1 Koöperasie Street, Oudtshoorn, 6625, South Africa