Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Algar 4.2 m deck over wheel trailer | Algar 4.2 m platbak-sleepwa
Price on request
N/A
VAT not applicable
Description
The Algar 4.2 m deck over wheel (DOW) trailer is a versatile, all-purpose agricultural trailer designed to handle a wide range of farming needs. Built for both livestock transport and operational use, this trailer offers the ideal balance between size, capacity and flexibility.
With its 2.1 m 2.1 m width and 1.9-tonne loading capacity, the 4.2 m trailer is perfectly suited for everyday farm work, making it one of the most practical and adaptable trailers in the Algar range.
Key benefits | |
|---|---|
All-round performance | Ideal for both livestock and operational use |
Versatile configurations | Easily adapted for different applications |
Efficient size | Large enough for capacity, compact enough for manoeuvrability |
Durable construction | Built for demanding farm conditions |
Multi-Purpose use | Supports livestock transport and drone operations |
Trailer specifications | |
|---|---|
Length | 4.2 metres |
Width | 2.1 metres |
Loading capacity | ±1.9 tonnes |
Type | Deck over wheel trailer |
Application | Multi-purpose agricultural use |
Dropsides
The dropsides are removable like the other items and are ideal for general transport of goods.
Cattle rails
The cattle rails for the 4.2 m trailer cover the entire trailer
The rails are removable so the trailer can be used for multiple purposes.
Sheep rails
The sheep rails are 900 mm high.
Drone rig
The drone setup for this trailer can include storage space for a drone, generator and chargers.
This trailer can also support a mixing station of various sizes depending on the power and storage setup.
Contact our sales team for more information, and to see what suits your needs.
General work trailer
Because this trailer is a DOW flat deck, we can attach toolboxes, tables and storage space for general work.
Looking for a reliable and versatile trailer for your farm?
Contact Algar today to learn more about the 4.2 m deck over wheel trailer and find the right setup for your operation.
Contact us:
Algar Ind BK
Sales office
Die Algar 4.2 m platbak-sleepwa is ’n veelsydige, veeldoelige landbousleepwa wat ontwerp is om aan ’n wye verskeidenheid boerderybehoeftes te voldoen. Hierdie sleepwa is gebou vir beide veevervoer en algemene bedryfsgebruik en bied die ideale balans tussen grootte, laaivermoë en buigsaamheid.
Met sy 2.1 m-breedte en 1.9 ton-laaivermoë is die 4.2 m-sleepwa geskik vir daaglikse plaaswerk, wat dit een van die mees praktiese en aanpasbare sleepwaens in die Algar-reeks maak.
Sleutelvoordele | |
|---|---|
Veelsydige werkverrigting | Ideaal vir beide veevervoer en algemene bedryfsgebruik |
Buigsame konfigurasies | Kan maklik vir verskillende toepassings aangepas word |
Doeltreffende grootte | Groot genoeg vir voldoende kapasiteit, maar steeds kompak genoeg vir uitstekende beweegbaarheid |
Duursame konstruksie | Gebou vir uitdagende plaastoestande |
Veeldoelige gebruik | Geskik vir veevervoer sowel as hommeltuigbedrywighede |
Sleepwa-spesifikasies | |
|---|---|
Lengte | 4.2 meter |
Breedte | 2.1 meter |
Laaivermoë | ±1.9 ton |
Tipe | Platbak-sleepwa |
Toepassing | Veeldoelige landbougebruik |
Valkante
Die valkante kan nes die ander items verwyder word en is geskik vir die algemene vervoer van goedere.
Beestralies
Die beestralies vir die 4.2 m-sleepwa bedek die hele sleepwa. Die tralies kan verwyder word sodat die sleepwa vir veeldoelige doeleindes gebruik kan word.
Skaaptralies
Die skaaptralies is 900 mm hoog.
Hommeltuig-sleepwa
Die hommeltuig- sleepwa sluit bergingsruimte vir ’n hommeltuig, ’n kragopwekker en laaiers in.
Hierdie sleepwa kan ook ’n mengstasie van verskeie groottes ondersteun afhangend van die krag- en bergingsinstallasie.
Kontak ons verkoopspan vir meer inligting en om te bepaal wat by u spesifieke behoeftes sal pas.
Algemene werksleepwa
Omdat hierdie sleepwa ’n platbak is, kan ons gereedskapskissies, tafels en bergingsruimte vir algemene werk aanheg.
Is u op soek na ’n betroubare en veelsydige sleepwa vir u plaas?
Kontak Algar vandag vir meer inligting oor die 4.2 m-platbak -sleepwa en vind die korrekte wa vir u boerdery.
Kontak ons:
Algar Ind BK
Verkoops kantoor: