Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Baalafrollers | Myburgh Toerusting
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Jy spandeer duisende rande om hooi te maak vir jou diere, vir die afseisoen, maar jy gee jy nie vir hulle voldoende toegang daartoe nie want die hele baal word uit gesit.
Met die Baalafroller maak jy die voer los, elke dier het dus beter toegang tot die voer en jy het ‘n beter voeromset wat jou diere makliker deur die winter laat gaan.
Jy benodig slegs ‘n 60KW trekker met 2 hidroliese punte.
Ons gebruik ook die Baalafroller om slegte weidingskolle soos tambokiegras en slangbos uit te roei, deur vir die beeste die bale op die slegte kolle af te rol, sodoende trap hulle die indringerplante dood.
Jannie
" rel="noopener noreferrer" target="_blank">
47 Genl Hertzog, Ermelo 2351, South Africa