Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Beskerm jou stelsel en verseker jou oes is veilig | AJ Design
Price on request
N/A
VAT not applicable
Description
Slaap soet met die slim sensor.
Moenie wag vir 'n ramp nie. Beveilig jou motor vandag nog!
Ons kassies is toegerus met gevorderde sensors wat indringers optel, afstandbeheer moontlik maak en maklik integreer met jou stelsels.
VOEG 'N SENSOR BY OM BETYDS IN KENNIS GESTEL TE WORD!
Enige gepeuter of beweging en jy sal onmiddellik 'n SMS of e-pos ontang om jou te laat weet, wat jou toelaat om
vinnig op te tree.
Daar is geen boute aan die buitekant van die kassie sigbaar nie, wat dit byna onmoontlik maak vir diewe om oop te breek. Aan die onderkant van die kassie is ’n gat waardeur ’n slot aangebring word.
Kontak ons vandag!
?subject=Enquiry%20from%20Agri4all%20Website&body=Dear%20Arno,%0D%0A%0D%0AI%20would%20like%20to%20enquire%20about%20the%20following:%0D%0A%0D%0Ahttps://agri4all.com/product/beskerm-jou-stelsel-en-verseker-jou-oes-is-veilig-aj-design-south-africa&bcc=info@agri4all.com
Klik HIER vir artikel.