Retail price
ZAR 30,000.00
VAT not applicable
Hi Adverteer namens iemand..
* 6-in-1 40k Cavitation RF & Laser slimming unit te koop
Hy was nog net uitgehaal en getoets nog nooit gebruik..
* Portable ozone steam sauna te koop
So paar keer gebruik..
Altwee is weer terug in hul boks..
R30,000 vir altwee
Gelee in Koppies
Bel of Whatsapp.