Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Die hoëspoed skotteleg met diep impak | Rubin 12 | LEMKEN
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Met ‘n skotteldeursnee van 736mm kan die Rubin 12 werk tot op dieptes van 20cm. Dit is ‘n uitstekende primêre grondbewerking vir reste in enige grondkondisies.
Ontdek die vele voordele vir jouself:
- Simmetriese rangskikking van die skottels keer dat die implement skeeftrek
- Simmetriese rangskikking het uitstekende diesel gebruik tot gevolg
- Totale bewerking oor die hele werkswydte vanaf 7cm werksdiepte
- Harkies vir optimale vermenging
- Maksimale vryhoogte wat blokkasies voorkom
JOU VERNOOT OM JOU BOEDERY NA DIE VOLGENDE VLAK TE NEEM
ONS DRYFKRAG: JOU SUKSES!
Vind meer uit besoek ons webwerf
Vind meer uit:
Kontak jou naaste LEMKEN handelaar vir meer informasie:
Karel Munnik – Direkteur:
Blackie Swart – Area verkoopsbestuurder:
Wessel Vosloo – Area verkoopsbestuurder:
Gerrit Janse van Rensburg – Area verkoopsbestuurder: