Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Die Ombu-sonneblomtafel | Geen sonneblom agtergelaat nie | Agri Afrika
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Agri Afrika is ’n baanbreker in die verskaffing van duursame, betroubare en gehalte landbougereedskap deur plaaslike vervaardiging en die invoer van slegs die beste, beproefde en doelmatige produkte vir die boer.
Agri Afrika se Ombu-sonneblomplukker vanaf Argentinië is taai, sterk en duursaam. Die plukker loop besonder lig sodat geen stroperkrag of diesel gemors word nie.
Die tafel kan op enige stroper gemonteer word en alle verstellings word vinnig en maklik gedoen. Teen ’n stroperspoed van 10 km/h gly die Ombu deur die lande sonder om op te pak. Die skoonmaakflappe op die tande van die sonneblomplukker verseker dat nie 'n enkele sonneblom verlore gaan nie.
Die Ombu se instandhouding verg min tyd en moeite. Benewens die normale daaglikse inspeksie, is daar slegs 'n paar ghriespunte wat elke 50 uur gesmeer moet word.
Agri Afrika se volledige produkreeks word landwyd gerugsteun deur ’n goed gevestigde, professionele infrastruktuur wat daartoe verbind is om tydige diens en onderdele te verskaf.
Kontak Ons:
Marius Tolmay