The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 151,933 Classified Ad Listings
Die perfekte wegbreek vir jou en jou gesin! | Klipdraai Karavaanpark
Price on request
Description
Kom weg van die besige stad vir 'n naweek en ontspan!
Selfsorg chalets, tent- en karavaan staanplekke, ablusie- en braaigeriewe vir kampeerders.
Visvang, koue- en warm swembaddens asook borrelbaddens.
'n Agt bal poolkamer, putt-putt, tafelsokker, skaak en veilige speelarea vir kinders.
Staanplekke word tans uitverhuur teen R450/nag buite -seisoen en R550/nag binne-seisoen.
Kliek HIER en besoek ons webwerf.
Besprekings:
Adres:
Plaas Kookfontein, Viewlaan, Kookrus, Meyerton
Kliek HIER en besoek ons webwerf.