Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Fosfaat-Spoormineraalaanvullings vir herkouers | Molatek
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Verbeter die gesondheid en produktiwiteit van jou vee met MOLATEK FOSBLOCK! Hierdie unieke weerbestande blok verseker dat jou herkouers die nodige opneembare fosfaat spoorelemente inkry op groen weidings, wat beide produktiwiteit en winsgewendheid maksimeer.
Hoekom moet jy MOLATEK FOSBLOCK vir jou vee:
- Reën bestandheid en minimum verliese
- Gerieflik en maklik om te hanteer
- Smaaklik vir optimale inname
- Verbeter energie benutting vanuit weiding
- Wetenskaplik beproef en saamgestel
- Verbeter ovulasietempo vir beter kalf- en lampersentasies
- Verhoog melkproduksie, speengewigte en naspeense groei
FOSBLOCK bied 'n gerieflike opsie wat perfek is vir beeste, skape en bokke. FOSBLOCK is noodsaaklik vir enigiemand wat ernstig is oor die voedingsbehoeftes en gesontheid van hulle kudde.
Bele in jou plaas se sukses met Molatek en ervaar die verskil in jou vee se gesondheid en prestasie. Vir meer inligting of navrae, kontak ’n Molatek Tegniese Adviseur vandag of besoek ons webwerf HIER!