Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Gebou met boere insette | Legend Kantelwa | 27 000ℓ | Agri Afrika
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Agri Afrika is ‘n baanbreker in die verskaffing van duursame, betroubare landbouwerktuie van gehalte deur plaaslike vervaardiging en invoer van net die beste, bewese, doelgeskikte produkte vir die boer.
Versoeke van boere het gelei tot die ontwerp en vervaardiging van Agri Afrika se Legend sykantkipwa — ’n veelsydige en waardevolle bate op enige plaas.
Die Legend sykantkipwa beskik oor ’n plat bak wat hidroulies kantel, wat vinnige en doeltreffende aflaai van vragte moontlik maak.
Die plat bak bied uitstekende veelsydigheid: benewens graan kan dit ook vir voer en ander vragte gebruik word. Die kante kan verwyder word om bale of groot, onreëlmatige vragte maklik te laai en net so maklik weer af te laai.
Agri Afrika se volledige produkreeks word landwyd ondersteun deur ’n gevestigde en professionele infrastruktuur, met ’n sterk fokus op tydige diens en betroubare onderdele-ondersteuning.
Kontak Ons:
Marius Tolmay
Volg Ons: