The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 152,284 Classified Ad Listings
HERLES Voerwa | Havco
Price on request
Description
Havco ontwerp en vervaardig doelgemaakte implemente volgens u eie unieke behoeftes.
Ook beskikbaar in 'n voerwa/misstrooier kombinasie.
Modelle beskikbaar: 10,13m³ en 15m³ plus misstrooier opsie
Aandrywing: PTO/hidroulies of vol hidroulies
Laaibak word volledig met vlekvrye staal vervaardig.
Graanhanteringsmasjiene | Drive Over Hoppers | Stackers | Augers en conveyors | Graansiwwe | Saadbehandelingsmasjiene | Hidrouliese nek- en lyfklampe | Beesskale | Voermengers | TMR aanlegte | Baalkerwers | Baallaaiers | Misstrooiers | Kalkstrooiers | Fynsaad planters | Fynsaad rollers | Implemente waens | Gallagher vee bestuur | Swaardiens nekklampe
Vir meer inligting:
Dolf Volschenk
Posbus 207
Factory straat 28, Standerton, 2430