Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Implement Werktuig 10m | V104 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Afmeting 10m x 3.7m
Drakapasiteit 10,000kg
Komponente:
Grondvrye hoogte: 400mm
Kanaalyster gebruik vir raamwerk
Ontwerp met ‘n 219mm pyp in die middel met verstelbare punte om die vrag te stabiliseer as dit nie eweredig gelaai is op die wa nie
Standaard ligte koppeling
Bande: 305/55/R22.5
Standaard 4x oprit eenhede om op en oor die werktuig te kan ry
2 Hidroliese koppelings
Opsioneel:
Spesiale groottes op aanvraag
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810