Price on request
Excluding VAT
· Agricote®-saadtegnologie is vir die afgelope 20 jaar al in Suid-Afrika beskikbaar.
· Onafhanklike universiteite het die tegnologie oor die agfelope 18 jaar in beide veld en laboratoriumproewe getoets.
· Nuwe bestrykingstegnologieë word voortdurend met behulp van plaaslike sowel as internasionale vennote ontwikkel.
· Agricote® verseker maklike saadplasing vir ʼn meer akkurate plantproses.
· Agricote® gee saailinge ʼn hupstoot en verseker sodoende sterk plante.
· Agricote® verbeter saadvloeibaarheid wat dit meer verenigbaar maak met nuwe-generasie planters.
· Agricote® bevorder beter saad-tot-grond kontak.
· Agricote® bied ʼn verhoogde toleransie teen sekere peste.
· Agricote® bevorder presisieboerdery.
DRING AAN OP OORSPRONKLIKE AGRICOTE® BESTRYKTE SAAD VAN AGT FOODS AFRICA OF AGRICOL.
AGRICOL (EDMS) BPK POTCHEFSTROOM:
Agricote® is sedert 2018 ʼn geregistreerde handelsmerk in Suid-Afrika. Alle verhandelings is op aanvraag beskikbaar.