Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Karat 12 | Die beste keuse vir doelgerigte veelsydigheid | LEMKEN
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Die Karat beitelploeg is die veelsydigste beitelploeg beskikbaar.
Met kombinasies van skare wat vinnig omgeruil kan word, is dit die perfekte keuse vir vlak, medium en self dieper bewerkings.
- 23 cm Tandspasiëring vir optimale losmaak en vermenging van grond.
- Groot verskeidenheid skare, wat skare met tungsten-punte insluit om lewensduur te verhoog.
- Werksdieptes van 5 cm tot 40 cm.
- Uistekende vloei van materiaal tussen tande.
JOU VERNOOT OM JOU BOEDERY NA DIE VOLGENDE VLAK TE NEEM
ONS DRYFKRAG: JOU SUKSES!
Vind meer uit besoek ons webwerf
Vind meer uit:
Kontak jou naaste LEMKEN handelaar vir meer informasie:
Karel Munnik – Direkteur:
Blackie Swart – Area verkoopsbestuurder:
Wessel Vosloo – Area verkoopsbestuurder:
Gerrit Janse van Rensburg – Area verkoopsbestuurder: