Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Kom besoek ons by NAMPO en ontdek hoe ons jou boerdery kan versterk | Feedtek Animal Feed Solutions
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
In ‘n boerderywêreld, waar insetkostes hoog is en winste laag, maak elke besluit saak. Ecovite ‘n vitamien- en mineraalaanvulling wat ontwikkel is deur Feedtek, is wetenskaplik saamgestel om jou vee se gesondheid en prestasie te verbeter—sodat jy jou wins van binne af kan beskerm.
Voordele van Ecovite:
- Bekostigbaar en maklik om te gebruik.
- Gebalanseerde formule vir beeste, skape en bokke.
- Verbeter produksie en algemene gesondheid.
- Help voorkom tekorte wat vrugbaarheid, groei en immuniteit benadeel.
Of jy nou met beeste, skape of bokke boer, Ecovite help om voedingsinname tekorte, wat die vrugbaarheid, immuunstelsel, groei en gewigstoename van jou diere nadelig kan beïnvloed, te voorkom. Dit verbeter voerdoeltreffendheid, versterk diere se weerstand en help jou kudde om regdeur die jaar tot hul volle potensiaal te presteer.
Moenie prestasie aan die toeval oorlaat nie—maak voeding 'n prioriteit met Feedtek se betroubare reeks.
Vind jou naaste agent hier: https://www.feedtek.co.za/animal-feed-agents-southafrica22.html
Besoek ons by NAMPO 2025 of kom in kontak met Feedtek vir kundige voedingsadvies en verskaffingsopsies.
Willemien Olivier
Volg ons:
Feedtek Animal Feed Solutions Instagram