Price on request
Excluding VAT
Hier praat ons Boer saam
Koste-effektief / 10 Jaar waarborg / Ingenieur ontwerp / SPAAR VANDAG!
Ons kundige spanne is beskikbaar vir oprigting landwyd en oorgrens.
Tenkstaanders:
· Geskik vir 2.5 kl, 5 kl en 10 kl tenks
· Hoogtes van 1.5 m tot 12.0 m
Staalpaneeldamme:
· 15 kl Tot 4 000 kl
· Hoogtes vanaf 1.3 m tot 6.1 m
· Lewensverwagtig van meer as 25 jaar
Staalkoepeldak:
· Beskikbaar op alle reservoirs
· Ontwerp vir wind spoed van 140 km/h
· Skadunetdakke op alle reservoirs
· Beter weerstand teen wind skade
Kontak ons vandag:
+27 12 010 0095
+27 83 226 8580
Besoek ons webtuiste en Facebook blad vandag.