Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Kweek tamaties van gehalte | Voed en versterk jou tamaties van binne | Novon
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Gesonde tamaties. Beter opbrengste.
Dit begin van binne af. Met Novon se biostimulante en spesialiteitsprodukte werk jy saam met die natuur om sterker plante, gesonder wortels en beter veerkragtigheid te bevorder.
Die resultaat? Tamaties wat floreer en opbrengste wat jou boerdery help om van krag tot krag te gaan – seisoen ná seisoen.
Novon Retail Company is 'n privaat besit Landbouchemiese Verspreider met 28 Agente en 17 Depots regoor die Gauteng, Noordwes, Mpumalanga en Limpopo provinsies. Ons bied waardetoegevoegde diens en 'n kwaliteit produkreeks wat fokus op volhoubare voedselproduksie.
Skakel jou Novon-agent vir enige navrae, ons het die antwoord.