Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Laat jou sitrus presteer | Die fondament van 'n suksesvolle oes | Novon
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Gesonde, lewende grond bou vrugbaarheid en veerkragtigheid.
Sterk wortels neem water en voeding doeltreffend op, wat kragtige groei ondersteun en die plant se volle potensiaal ontsluit.
Die resultaat? Gesonder vrugte, beter gehalte en optimale opbrengste – seisoen ná seisoen.
Novon Retail Company is 'n privaat besit Landbouchemiese Verspreider met 28 Agente en 17 Depots regoor die Gauteng, Noordwes, Mpumalanga en Limpopo provinsies. Ons bied waardetoegevoegde diens en 'n kwaliteit produkreeks wat fokus op volhoubare voedselproduksie.
Skakel jou Novon-agent vir enige navrae, ons het die antwoord.