Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Legend CB40K Tapkar | Gebou Vir Die Vrag | Agri Afrika
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Ons gaan NAMPO toe! Moet dit nie misloop nie!
STAANPLEK F21 & F22
Agri Afrika is ’n baanbreker in die verskaffing van duursame, betroubare, gehalte landbougereedskap deur plaaslike vervaardiging en die invoer van slegs die beste, bewese produkte wat doelgerig vir die boer ontwerp is.
Een ding waarop ’n boer tydens oestyd kan reken, is sy betroubare en doeltreffende LEGEND-tapkar van Agri Afrika. Die vernuftige enkelawegaar-ontwerp, stewige tenk en versterkte onderstel is ontwerp om meer graan te hou, vinniger te vervoer en aflaaiwerk in minder as 3 minute te voltooi.
Die kar bestaan uit los panele wat aanmekaar gebout is, wat verseker dat die bak nie kraak nie en dit maak die proses om ’n gebreekte of beskadigde paneel reg te maak vinniger en meer kostedoeltreffend. Die unieke bakontwerp voer al die graan na die middelpunt waar die oordrag-awegaar dit kan bymekaarmaak. Geen ander tapkar werk so eenvoudig, maklik en doeltreffend soos die LEGEND-tapkar nie.
Agri Afrika se volledige produkreeks word landwyd gerugsteun deur ’n goed gevestigde, professionele infrastruktuur wat verbind is tot tydige diens en onderdele.
Kontak Ons:
Marius Tolmay
Volg Ons: