Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Maak oesdae makliker met die Legend tapkar in jou veld | Agri Afrika
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Agri Afrika is a pioneer in the supply of durable, reliable, quality agricultural tools through local manufacturing and importing only the best, proven, fit-for-purpose products for the farmer.
Tydens strooptyd is daar een ding waarop ’n boer met vertroue kan staatmaak: die betroubare en doeltreffende LEGEND Chaser Bin van Agri Afrika.
Met sy slim enkel-skroef ontwerp, robuuste bak en versterkte onderstel is die LEGEND Chaser Bin gebou om groter volumes graan te hanteer, vinniger te vervoer en binne minder as drie minute af te laai.
Die bak bestaan uit afsonderlike panele wat vasgebout word, wat nie net krake voorkom nie, maar ook herstelwerk eenvoudiger, vinniger en meer kostedoeltreffend maak indien ’n paneel beskadig sou word.
Die unieke ontwerp lei al die graan na ’n sentrale punt waar die oordragskroef dit doeltreffend opneem. Geen ander Chaser Bin bied dieselfde vlak van eenvoud, gemak en werkverrigting as die LEGEND Chaser Bin nie.
Agri Afrika se volledige produkreeks word landwyd ondersteun deur ’n gevestigde en professionele infrastruktuur, met ’n sterk fokus op tydige diens en betroubare onderdele-ondersteuning.
Kontak Ons:
Marius Tolmay
Volg Ons: