Price on request
Excluding VAT
By Reinke is ons net so ernstig oor die vooruitgang van jou boerdery soos jy. Daarom verskaf ons nie net produkte wat gaan hou nie, maar ons bring ook die nuutste tegnologie na jou plaas toe.
Ons weet dat elke druppel water belangrik is en daarom is ons produkte ontwerp om die maksimum potensiaal vir jou boerdery te lewer terwyl jy steeds water spaar. Vir besproeing wat jou plante en jou boerdery laat groei, kan jy staat maak op Reinke.
Vir meer inligting kontak
Patrick Ellis
Besoek ons webtuiste
Besoek ons Facebookblad