Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
New Holland CR10 | Financing with a payment holiday
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Financing with a payment holiday
Team up with a combine harvester that breaks record after record, harvests awards and sets the pace in leading technology. Have your new combine join your winning team today. This is just one of the fantastic finance options available to you. Choose from the finance options below.
*Terms & Conditions apply.
As the agricultural industry becomes increasingly competitive, you need to take full advantage of the latest technology to stay ahead. To achieve that, you need solid support from a brand that has been at the forefront of innovation for decades. From our revolutionary Twin Rotor™ combine harvesters to our environmentally friendly methane tractors, from our New Holland FieldOps portal to our IntelliCentre™ remote diagnostic system, we have a rich history of keeping your farm at the forefront of cutting-edge technology. Now further supported by a 3-year / 1 200-hour Service Plus extended warranty for added peace of mind.
With 50 years of experience in world-leading Twin-Rotor™ technology,
We harvest record times together, and more than 50 different crops.
A smart finance option that keeps your cash flow healthy
With this finance plan, you make a percentage deposit upfront – a short-term cash outflow with long-term benefits.
How does it work?
Once your deposit is paid, you can claim the VAT back on that amount from SARS. As soon as your VAT refund is processed, the money goes straight back to you, effectively restoring your cash flow to its original state.
You get the equipment you need today without putting long-term pressure on your working capital.
That is smart farming. That is smart finance.
For more information on the Combine Harvester or various finance options, fill out our form and a salesperson will get in touch with you.
Terms & Conditions
Finance is available through CNHi Capital / WesBank.
CNHi reserve the right to cancel the finance campaign at any stage by giving written
notice of our intention to do so.
CNHi reserve the right to limit support per finance transaction.
CNHi reserve the right to limit units under campaigns.
**Valid until 30 September 2026 or while stocks last.
Contact your nearest New Holland dealer today or phone:
Eduan Booyens – North West, the Free State, Gauteng and Limpopo
Paul de Korte – KwaZulu-Natal and Mpumalanga
Quintus Smit – Western Cape, Northern Cape and Eastern Cape
Is the CR Series the best combine harvester in South Africa?
There is no need to grab at straws with this piece of equipment on your farm. Find out why farmers choose our combine to get the job done.
Reap the benefits of a plentiful harvest with an above-conventional combine designed to reduce grain loss and increase your straw quality. Better grain quality means clean grain and a higher buying price for your product.
We have put together the ultimate reaper machine with the right engine speed and excellent capacity to clear your fields in no time. Reliably. Its operational capacity and every necessary part make it the ideal harvesting partner for your crop.
What makes the CR Series a world-renowned combine?
• Unrivalled record-breaking harvesting capacity
• Gentle yet effective Twin Rotor™ technology
• Unsurpassed grain and straw quality
• Dynamic Feed Roll with integrated stone protection available
• Less grain crackage at an industry-leading 0,1%
• OptiClean™ for the cleanest grain sampling
• Largest, quietest cab on the market
• IntelliView™ IV colour touchscreen monitor available
• Reduced fatigue and increased productivity
• Proven reliable operation
CR Series Combine Harvester: South Africa specs
From the grain tank to the rear vent and everything in between, the CR Series is the optimal machine for delivering the best straw quality consistently and reducing grain losses.
With a wide range of features, we know this combine harvester has what it takes to bring in the harvest. You can learn more about the CR Series by clicking the button below.
What can you use the CR Series for?
• Harvesting of grain crops
• Processing grain
• Grain cleaning process
• Residual grain separation
Click HERE to read more about CR10.
Finansiering met ’n betalingsvakansie
Span saam met ’n stroper wat rekords breek, toekennings inpalm en aan die voorpunt van toonaangewende tegnologie staan! Laat jou nuwe stroper sommer vandag nog by jou wenspan aansluit deur middel van hierdie fantastiese aanbieding. Kies een van die finansieringsopsies hieronder.
*Bepalings & Voorwaardes geld.
Aangesien die landboubedryf al hoe meer mededingend raak, is dit noodsaaklik dat jy die nuutste tegnologie ten volle benut om voor te bly. Om dit reg te kry, het jy goeie ondersteuning nodig van ‘’n handelsmerk wat al dekades lank op die voorpunt van innovasie is. Van ons revolusionêre Twin Rotor™-stropers tot ons omgewingsvriendelike metaantrekkers, van ons New Holland FieldOps-portaal tot ons IntelliCentre™-afstanddiagnostiese stelsel, beskik ons oor ’n ryk geskiedenis om jou plaas op die voorpunt van tegnologiese innovasie te hou – met die ekstra gemoedsrus van ’n 3-jaar / 1 200-uur Service Plus-verlengde waarborg.
Met 50 jaar se ondervinding in vooraanstaande Twin-Rotor™-tegnologie, oes ons saam rekordtye, en stroop ons meer as 50 verskillende gewasse.
’n Slim finansiële hupstoot wat jou kontantvloei ’n blaaskans gee
Met hierdie finansieringsplan betaal jy slegs ’n persentasie van die deposito vooruit. Ja, dis ’n korttermyn-uitgawe, maar een met slim voordele.
Hoe werk dit?
Nadat jy die deposito betaal het, kan jy dadelik jou BTW op daardie bedrag van SARS terugeis. Sodra jy jou terugbetaling ontvang, gaan die geld reguit terug in jou sak – en jou kontantvloei is dadelik weer waar dit was.
Jy kry die toerusting wat jy nóú nodig het sonder om jou kontantposisie te benadeel.
Dit is slim boer én slim beplanning.
Vir verdere inligting oor die CR-reeks asook die verskillende finansieringsopsies, vul die vorm in en een van ons agente sal jou skakel.
Bepalings & Voorwaardes
Finansiering is eksklusief beskikbaar deur CNHi Capital / WesBank.
CNHi behou die reg voor om die finansieringsveldtog op enige stadium te kanselleer deur skriftelik kennis te gee van ons voorneme om dit te doen.
CNHi behou die reg voor om ondersteuning per finansieringstransaksie te beperk.
CNHi behou die reg voor om eenhede onder die veldtog te beperk.
**Geldig tot en met 30 September 2026 of solank voorraad hou.
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens – Noordwes, die Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte – KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap
Is die CR-stroperreeks die beste in Suid-Afrika?
Wees baas van die plaas danksy 𝗡𝗲𝘄 𝗛𝗼𝗹𝗹𝗮𝗻𝗱 𝗔𝗴𝗿𝗶𝗰𝘂𝗹𝘁𝘂𝗿𝗲 se vooraanstaande landbou-oplossings en -tegnologie. Vind uit waarom boere ons CR-stroperreeks kies om werk vinnig en effektief af te handel.
Geniet die voordele van ’n oorvloedige oes met die CR-stroperreeks wat ontwerp is om graanverlies te verminder en jou strooigehalte te verhoog. Beter graangehalte beteken skoon graan en ’n hoër koopprys vir jou produk.
Ons het die bobaas maaiermasjien ontwerp met die regte enjinspoed en uitstekende kapasiteit om jou lande in ’n japtrap skoon te maak. Hy is sterk en betroubaar. Sy operasionele kapasiteit en elke noodsaaklike onderdeel maak hom die ideale oesvennoot vir jou gewas.
Hoekom is die CR-stroperreeks wêreldberoemd?
• Ongeëwenaarde rekordbrekende oesvermoë
• Sagte dog effektiewe Twin Rotor™-tegnologie
• Onoortreflike graan- en strooigehalte
• Dinamiese voerrol met geïntegreerde klipbeskerming beskikbaar
• Minder graankraak teen ’n toonaangewende 0,1%
• OptiClean™ vir die skoonste graanmonsterneming
• Grootste, stilste kajuit op die mark
• IntelliView™ IV-kleuraanraak-skermmonitor beskikbaar
• Verminder moegheid en verhoog produktiwiteit
• Bewese betroubare werking
CR-stroperreeks: Suid-Afrika spesifikasies
Van die graantenk tot die agterste uitlaat en alles tussenin, is die CR-reeks die regte masjien om die beste strooigehalte konsekwent te lewer en graanverliese te verminder.
Met sy wye reeks kenmerke weet ons hierdie stroper beskik oor die vermoë om die oes doeltreffend in te bring. Leer meer oor die CR-reeks deur op die knoppie hieronder te klik.
Waarvoor kan ’n mens die CR-stroperreeks gebruik?
• Oes van graangewasse
• Verwerking van graan
• Skoonmaakproses van graan
• Residuele graanskeiding
Klik HIER om meer oor die CR10 te lees.