Ontwerp met die boer in gedagte | Agri Afrika

Price on request

Including VAT

Ontwerp met die boer in gedagte | Agri Afrika
Ontwerp met die boer in gedagte | Agri Afrika - 0
Pricing Type: Price on request
Price: Price on request
Posted at: January 8, 2026 08:54
Views: 8
Description:

Agri Afrika is ‘n baanbreker in die verskaffing van duursame, betroubare landbouwerktuie van gehalte deur plaaslike vervaardiging en invoer van net die beste, bewese, doelgeskikte produkte vir die boer.

Tydens strooptyd is daar een ding waarop ’n boer met vertroue kan staatmaak: die betroubare en doeltreffende LEGEND Chaser Bin van Agri Afrika.

Met sy slim enkel-skroef ontwerp, robuuste bak en versterkte onderstel is die LEGEND Chaser Bin gebou om groter volumes graan te hanteer, vinniger te vervoer en binne minder as drie minute af te laai.

Die bak bestaan uit afsonderlike panele wat vasgebout word, wat nie net krake voorkom nie, maar ook herstelwerk eenvoudiger, vinniger en meer kostedoeltreffend maak indien ’n paneel beskadig sou word.

Die unieke ontwerp lei al die graan na ’n sentrale punt waar die oordragskroef dit doeltreffend opneem. Geen ander Chaser Bin bied dieselfde vlak van eenvoud, gemak en werkverrigting as die LEGEND Chaser Bin nie.

Agri Afrika se volledige produkreeks word landwyd ondersteun deur ’n gevestigde en professionele infrastruktuur, met ’n sterk fokus op tydige diens en betroubare onderdele-ondersteuning.

Kontak Ons:

Marius Tolmay

+27835815709

[email protected]

Volg Ons:

Facebook

Details:
Vat:
Including VAT
Make:
No
Model:
No
Year:
No
Kilowatt:
No
Condition:
new
Condition Options:
Excellent
Engine Hours:
No

Similar Ads

Processing...