Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Oranjeriviervoere Skaap Boeredag 6 Mei 2026 | Prieska: Innoveer of Stagneer
Price on request
N/A
VAT not applicable
Description
ORV kan nie meer wag vir ons Skaapboeredag nie. Ons is so opgewonde om almal te verwelkom by hierdie geleentheid, en hierdie jaar gesels ons oor Innoveer of Stagneer. Watter boerderypraktyke kan jy vandag nog aanneem om jou boerdery suksesvol en volhoubaar te laat voortbou?
Ons paneelbespreking beloof om ‘n insiggewende blik te gee op skaapboerdery en die toekoms vir ons bedryf, terwyl ons klaskamers hierdie jaar vir jou waardevolle kennis sal bied. Kom kuier saam, kom leer saam en kom groei saam. Onthou spasie is beperk so maak seker jy RSVP voor 22 April.
Sien julle daar!
6 Mei 2026 | Prieska
RSVP 22 April 2026
Gratis toegang | Registrasie 8h
*Beperkte spasie – RSVP is noodsaaklik
Klaskamers
• Dawie Maree (FNB landbou)
• Jannie Putter (Sportsielkundige)
• Hennie De Swardt (FNB fidusiêre advies)
• Dr. Buks Olivier & Dries Pienaar
• André Fourie (Landbou ekonoom)
Paneelbespreking met:
Pieter Möller, Dawie Maree (fnb), Kallie Schoeman (Schoeman Boerdery), Pieter Du Toit (news24), Grand Naudé (Merinosa), PG Strauss (VKB) en Chris Burgess (Landbouweekblad)
Kontak:
Volg ons op:
Facebook
Klik HIER vir ons webblad.