Price on request
Including VAT
NEEM BEHEER MET RENTECH SE REEKS PASGEMAAKTE SONKRAGOPLOSSINGS
Met die vooruitsig dat Suid-Afrika se primêre kragvoorsiener nie binnekort beurtkrag sal kan oplos nie, het die tyd aangebreek dat landbouspesialiste beheer neem en die implementering van die deurlopende en betroubare elektrisiteitvoorsiening oorweeg wat deur sonkrag bewerkstellig kan word.
Kontak Rentech vandag nog en reël ‘n vergadering by jou perseel met een van ons kundige verteenwoordigers.
Rentech het die produkaanbiedinge en kundigheid om vir jou pasgemaakte energie-oplossing te bied.
Rentech Renewable Technologies is deel van die AutoX-familie en staan saam met bekende batteryhandelsmerke, Willard Batterye en SABAT Batterye.
Kontak ons gerus:
Hoof Kantoor:
Elandsfontein
Johannesburg
Gauteng
1429