Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Roleg | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Elke rolegwiel is onafhanklik gemonteer onder ‘n veer wat beweging in ongelyke areas beheer.
Die punte van elke vinger op die wiel is vervangbaar.
‘n Standaard van 4 rol-eg-wiele word aangebring op elke eenheid en is verskuifbaar op die balk.
Tot ses rol-eg-wiele kan aangebring word.
Beskikbaar vanaf 4 ry tot 20 ry, in alle verskillende ry-wydtes en ook in ‘n vaste en opvoubare balk
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810