The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 151,785 Classified Ad Listings
RUBIN 12 SKOTTELEG | LEMKEN
Price on request
Description
DIE HOËSPOED SKOTTELEG MET DIEP IMPAK
Met ‘n skotteldeursnee van 736 mm kan die Rubin 12 werk tot op dieptes van 20 cm.
Dit is ‘n uitstekende primêre grondbewerking vir reste in enige grondkondisies.
Ontdek die vele voordele vir jouself:
- Simmetriese rangskikking van die skottels keer dat die implement skeeftrek
- Simmetriese rangskikking het uitstekende diesel gebruik tot gevolg
- Totale bewerking oor die hele werkswydte vanaf 7cm werksdiepte
- Harkies vir optimale vermenging
- Maksimale vryhoogte wat blokkasies voorkom
ONS DRYFKRAG: JOU SUKSES!
Vind meer uit besoek ons webwerf
Vind meer uit:
Kontak jou naaste LEMKEN handelaar vir meer informasie:
Karel Munnik – Direkteur:
Blackie Swart – Area verkoopsbestuurder:
Wessel Vosloo – Area verkoopsbestuurder:
Gerrit Janse van Rensburg – Area verkoopsbestuurder: