Ruk Die Werf Reg | 5 ℓ Black Strap Alkyk Based Bitumen | Vermillian Verf

Retail price

ZAR 599.00

VAT not applicable

Ruk Die Werf Reg | 5 ℓ Black Strap Alkyk Based Bitumen | Vermillian Verf
Ruk Die Werf Reg | 5 ℓ Black Strap Alkyk Based Bitumen | Vermillian Verf - 0
Address:
VMC3+CQ Ga-Rasai, South Africa Ga-Rasai South Africa
Pricing Type: Retail price
Price: ZAR 599.00
Posted at: April 9, 2024 05:53
Views: 22
Description:

Vermillian Verf is gestig in 1980, 'n familie besigheid van formaat wat daarvan hou om ons klieënte die beste hulp en advies te verleen. Of dit nou gaan oor dakke en staal wat roes het ons die beste produk "VERUST" wat reeds vanaf 1997 getoets is en bemark word. As dit kom by mure en vloere wat vog trek is daar slegs een produk wat werklikwaar werk; WDL. Vir sinke, dakke en veëkrale stel ons Alkyd Aluminium voor, want dit is baie harder, sterker en langdurend as die normale aluminium wat beskikbaar is, dit raak ook vinniger droog. Ons Black Strap Bitumen Seëlaar is ook van top invoer gehalte en is ook verkrygbaar in 25 en 200 liter dromme wat vir enige houte, pale of teëldakke gebruik kan word. Dit gaan vir ons oor die gemaklikheid van die aanwending van verf. Ons het agente regoor Suid-Afrika wat regstaan om U te help met die beste raad en produk wat nodig mag wees. Kontak ons kantoor by 071 940 7500 om uit te vind wie die naaste moontlik aan U is of as U self 'n agent wil word vir enige van ons produkte. Ons maak gebruik van The Courier Guy om dit gemaklik te maak om ons verf direk by U voordeur te laat aflewer, waar okal U mag wees.

5 ℓ Black Strap Alkyk Based Bitumen

Seëlaar vir houte en pale | R 599.00

Termes en voorwardes geld

Aflewering kostes uitgesluit

Pryse onderhewig aan verandering

Aflewering slegs deur The Courier Guy

Kontak ons vandag:

Wanye Dalziel

Oos Kaap

+27826268635

J.P De Beer

Gauteng

+27608034073

Vincent Kruger

Noord-Wes

+27725458455

Paul Nipper

Wes Kaap

+27723050155

Johan Vermeulen

Noord Kaap

+27787825034

Botswana

Julius

+26773400225

Volg ons op:

Facebook

Besoek ons webwerf vir meer inligting.

Details:
Vat:
VAT not applicable
Type:
Painting
Condition:
new
Condition Options:
Excellent
Vermillian Paint / Verf

Similar Ads

Processing...