Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Sakvuller (Aartappel) | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
VZS se Sakvuller vul sakke akkuraat en doeltreffend as deel van die aartappel-paklyn — vir vinnige, gestandaardiseerde verpakking met minimale arbeidsinsette.
Inligting:
· Vertikale beldsak in krat/sak tot by bodem om valhoogte te minimaliseer
· Soos krat/sak vol word, beweeg vertikale beld outomaties op
· Outomatiese stop wanneer krat/sak vol is en skakel oor na ander krat/sak
· Vinnige oorskakel tussen kratte en sakke
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810