The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 151,808 Classified Ad Listings
Sernick Bonsmara Aanteelveiling uitslae | 22 Februarie 2024 | Liebenbergstroom – Edenvale
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Nick Serfontein is die voorsitter van die Sernick-groep. Hy vertel oor die veiling wat plaasgevind het.
Op hierdie veiling het hulle 'n indrukwekkende 580 Bonsmaras verkoop. Ten spyte van politiek en droogtes, sê Nick hulle steeds 'n goeie veiling gehad en veral die kommersiële diere het hom verbaas.
Hy noem ook dat hy dink die diere met hierdie veiling baie goeie kwaliteit was.
Kyk die volle video hier:
Lees meer oor die veiling uitslae op ProAgri.
Kontak:
Nick Serfontein
Pieter Booysen
Patrick Sekwatlakwatla
James jnr
James Allen