Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Sheep loading ramp (Static) | Skaap laaibank (Staties) | Algar
Price range
ZAR 18,100.00 - ZAR 27,000.00
Excluding VAT
Description
The loading ramp is 2.45 m long, 500 m wide and 1 000 mm high.
The loading height can adjust from 500 m to 900 mm.
This loading ramp is ideaal for loading sheep onto a bakkie or trailer.
All items are painted with anti-corrosive undercoat and UV resistant topcoat and can be galvanized instead of painted.
SAVE:
· Labour saving.
· Save time.
· Efficient work performance.
· Safe the farmer and animal.
· Durable and strong.
· Low stress for animals.
· Latest technology.
Galv. R 27 000 Excluding VAT.
SD. R 18 100 Excluding VAT.
Prices are subject to change without prior notice and availability of stock.
Terms and conditions apply.
Hierdie skaap laaibank is die ideaale produk vir bakkie en waentjie laai.
Die laaibank is 2.45 m lank, 500 m wyd en 1 000 mm hoog.
Hierdie laaibank kan verstel in laaihoogte vanaf 500 mm na 900mm.
Al die items is geverf met roeswerendeonderlaag en UV bestande bolaag en kan gegalvaniseer word in plaas van verf.
Al ons skaap produkte word uit 2 mm staal gemaak.
SPAAR:
· Arbeidsbesparing.
· Tydsbesparing.
· Duursaam en sterk.
· Nuutste tegnologie.
· Doeltreffende werksverrigting.
· Veiling vir die Boer en dier.
· Lae stress op diere.
Galv. R 27 000 BTW Uitgesluit.
SD. R 18 100 BTW Uitgesluit.
Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing en beskikbaarheid van voorraad.
Bepalings en voorwaardes geld.
Algar Ind BK