The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 151,785 Classified Ad Listings
Sluit aan by ons opedag! | 9de & 10de Februarie 2024 | Agri Skills Transfer
Price on request
Description
Kom sluit by ons aan vir ons opedag!
SKRYF NOU IN VIR 2024
2-jaar Nasionale Diploma in Agri Verkope & Diensbestuur
Agri Skills Transfer bied op 'n voltydse basis Nasionale Diploma-kursusse in Landbou aan. Hierdie kursusse bied 'n ongelooflike leerervaring waar leerders teorie en praktiese opleiding moet voltooi om hul Diplomakursus suksesvol te voltooi.
Datums: Vrydag 9 Februarie 2024 en Saterdag 10 Februarie 2024
Tyd: 09:00 - 12:00
Plek: Agri Skills Transfer Cullinan Farm - Google Maps
Vir meer inligting, besoek asseblief ons webwerf: www.agriskills.net.
Landbou-opleiding met 'n verskil.
Kontak ons vir meer inligting: