Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Tapkar 14.5m3 | V021 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
PTO- aangedrewe
Voldoende trekker: 80kW
Awegaar-uitgooihoogte: 4 000mm
Ontlaaivermoë: 3t/min
Massabak-kapasiteit: 14 500L
Massabak-hoogte (van grond): 3 200mm
Grondvrye hoogte: 540mm
Awegaar-deursnee: 400mm
Ratkas 1:1-verhouding @ 540RPM: 45kW
Bande: 650/60/R26.5 Radial
Dravermoë @ 10km/h p/band: 9 250kg @ 4bar
In ons oogpunt ‘n belangrike sleutel in die vermoë van ‘n ontlaaiwa
Wielspoor-buitemate: 3 400mm
Gewig op trekstang (drawbar): 10 – 12%
Komponente:
4 Hidroliese punte
Awegaar knak hidrolies
Inhuis-vervaardigde blok waarin laers gehuisves word wat die gewig van die awegaar dra en dus van die ratkas wegneem om slegs aandrywingsfunksie te verrig
Dubbelraam om te hou by robuuste voorkoms en sterkte
Standaard ligte koppeling en “chevron”
Seil ingesluit
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810