Price on request
Excluding VAT
The T3F units are small enough to even work in cellers.
THE NEW LIGHTWEIGHT COMPACT TRACTOR FOR PROFESSIONAL FRUIT GROWERS
New Holland has a long tradition of excellence and consolidated leadership in the production of specialised orchard tractors. Designed and built to meet the needs of professional fruit growers seeking a compact machine offering exceptional performance in the power range from 50 to 72 hp, the new T3F Series tractors can move with ease between rows, offering excellent performance for spraying, cultivation and road transport.
In addition, these machines continue the New Holland tradition of ergonomic excellence, by providing the operator with a comfortable working environment with simple and intuitive controls. In the field of compact orchard tractors, there’s only space for New Holland between your rows
POWERFUL AND COMPACT
Powered by lively three-cylinder turbocharged and inter-cooled engines, with the flagship T3.75F model producing 72 hp, the T3F tractor series offers unrivalled performance in a compact package.
SPECIALISED IN VERSATILITY
Few specialist tractors can match the all-round versatility of a T3F tractor. Light weight and compact dimensions give this tractor the edge when working in confined spaces such as orchards and vineyards.
PRODUCTIVE COMFORT
World leading ergonomics define this tractor. Ensuring operators are comfortable during long working days was a top design priority, and is apparent from the thoughtfully laid out controls.
HYDRAULIC SUPERIORITY
The T3F is well equipped in terms of hydraulics, boasting a lift capacity of 2 277 kg, aided by two external lift ams, and a separate pump for hydraulics and for steering. The user-friendly Lift-O-Matic™ system makes rear linkage operation easy.
Click HERE to read more about the T3F.
Contact your nearest New Holland dealer today or
Jaco du Preez:
WhatsApp:
14 Industrie street, Isando, 1600, South Africa
Die T3F eenhede is klein genoeg om selfs in kelders gebruik te word.
DIE NUWE LIGGEWIG KOMPAKTE TREKKER VIR PROFESSIONELE VRUGTEBOERE
New Holland het 'n welbekende tradisie van uitnemendheid en gekonsolideerde leierskap in die vervaardiging van gespesialiseerde boordtrekkers. Ontwerp en gebou om te voldoen aan die behoeftes van professionele vrugteboere wat 'n kompakte masjien soek wat uitsonderlike werkverrigting bied in die kragreeks van 50 tot 72 pk. Die nuwe T3F-reeks trekkers maklik tussen rye beweeg en uitstekende werkverrigting bied vir bespuiting, bewerking en padvervoer.
Boonop gaan hierdie masjiene voort met die New Holland-tradisie van ergonomiese uitnemendheid deur die operateur 'n gemaklike werksomgewing met eenvoudige en intuïtiewe kontroles te bied. In die veld van kompakte boordtrekkers is daar net plek vir New Holland tussen jou rye.
KRAGTIG EN KOMPAK
Aangedryf deur die drie-silinder turbo tussenverkoelde enjins, met die vlagskip T3.75F-model wat 72 pk lewer, bied die T3F-trekkerreeks ongeëwenaarde werkverrigting in 'n kompakte trekkereenheid.
GESPESIALISEERD IN VEELSYDIGHEID
Min gespesialiseerde trekkers kan die algehele veelsydigheid van 'n T3F-trekker ewenaar. Liggewig en kompakte afmetings gee hierdie trekker die voordeel wanneer daar in beperkte spasies soos boorde en wingerde gewerk word.
PRODUKTIEWE GEMAK
Wêreldklas ergonomie definieer hierdie trekker. Om te verseker dat operateurs gemaklik is gedurende lang werksdae was slegs die beste ontwerp prioriteit, en dit is duidelik uit die praktiese uitleg van die kontroles.
HIDROULIKA
Die T3F is goed toegerus met hidroulika, met 'n hysvermoë van 2 277 kg, ondersteun deur twee eksterne hyfarms, en 'n aparte pomp vir hidroulika en vir stuur. Die gebruikersvriendelike Lift-O-Matic™-stelsel maak agterste skakelwerking maklik.
Klik HIER om meer oor die T3F.
Kontak jou naaste New Holland handelaar of kontak
Jaco du Preez:
WhatsApp: