Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tipper 12 Ton Dubbel-As (High Cube) | Model V327 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende Trekker: 80kw
Volume: 15m / 15,000L
Dravermoe: 12,000kg
Lengte: 4,500mm
Breedte: 2,700mm
Bakdiepte: 1,500mm
Ingooi-hoogte: 2,700mm
Bande: 385/60/R22.5 (Agritrack Loopvlak)
Wielspoor: 1 950mm
Suspensie: 8T Aste met vere
Haakhoogte: 555mm
Gewig op trekstang (drawbar): <10%
Tipvermoe: tot 45grade
Teleskopiese silinder: 5 stadium
Klap werk met ‘n hidroliese oopmaak aksie sodat daar geen beperkings vir materiaal is nie.
Voordeel:
Ideaal vir beide Kuilvoerhantering asook vervoer van Graan.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810